Alta Joubert is 'n Suid-Afrikaanse sangeres. Joubert en haar vennoot, Minki Burger, is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings. Sy is getroud met drie kinders.

Alta Joubert
Beroep(e)Sangeres
Jare aktief2002 - nou
EtiketteRHYTHM, SELECT, HOEZIT

AlbumsWysig

  • Malta Bella, 2002 RHYTHM
  • Warrelwinde, 2004 HOEZIT MUSIEK
  • Songs Vir My Suiderkruis, 2006 ALTA JOUBERT
  • My Naam Is Lollos!, 2007 ALTA JOUBERT
  • My Naam Is Lollos! DVD, 2009 SELECT
  • Lollos 2: Bons Dat Dit Gons DVD, 2010 SELECT

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig