Alubat
Franse skeepswerf
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alubat (volle naam: Alubat Chantier Naval) is 'n Franse skeepswerf wat in 1973 in Les Sables-d'Olonne in die Atlantiese département Vendée gevestig is. Die werf fokus op jagte met 'n aluminiumromp waarvan reeds meer as 1 500 eenhede vervaardig is. In 2014 het veertien aandeelhouers, almal vervaardigers wat in Vendée gesetel en geesdriftig is oor seil- en jagsport, die werf gekoop. Die nuutste jag in die Ovni-reeks word in September 2019 geloods.
Eksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webtuiste Geargiveer 1 September 2019 op Wayback Machine
- Ovni-reeks
- Ovni-klub