Amadora
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amadora (uitgespreek [ɐmɐˈdoɾɐ]) is die 5de grootste stad in Portugal. Die stad is naby die hoofstad Lissabon en die kus van die Atlantiese Oseaan geleë.
Amadora | |
---|---|
Koördinate: 38°44′N 9°14′W / 38.733°N 9.233°W | |
Land | Portugal |
Gewes (Região) | Lissabon |
Regering | |
• Burgemeester | Joaquim Raposo |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,77 km2 (9,18 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 176,217 |