Amrita Pritam (Panjabi: ਅੰਮ੍ਰਿਤਾ ਪ੍ਰੀਤਮ (Gurmukhi) امرتا پریتم (Shahmukhi) अमृता प्रीतम (Devanagari)) was 'n Panjabi skrywer en digter. Haar loopbaan het oor ses dekades gestrek, sy het 100 boeke van digkuns, fiksie, lewensbeskrywings, opstelle, 'n versameling van Punjabi volksliedere en 'n outobiografie gelewer.[1][2]

Amrita Pritam
Gebore(1919-08-31)31 Augustus 1919
Gujranwala, Panjab, Brits-Indië (tans Pakistan)
Sterf31 Oktober 2005 (op 86)
NasionaliteitVlag van Indië Indië
BeroepRomanskrywer, digter, essayis
Bekend virPinjar (roman)
Ajj aakhaan Waris Shah nu (gedig)
Suneray (gedig)

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig