Andries Buys (skrywer)

Suid-Afrikaanse skrywer

Andries Buys[1] (skuilnaam - Lodewyk G. du Plessis) (gebore 1938) is 'n Afrikaanse skrywer. Sy veelbekroonde debuutroman, Die dao van Daan van der Walt, verskyn in 2018.

BiografieWysig

Oor 'n tydperk van nagenoeg 10 jaar "skryf en herskryf" hy sy roman, Die dao van Daan van der Walt. Die boek is in April 2018 bekendgestel. Hy is ook 'n voormalige regter. Sy pennaam bestaan uit 'n mengsel van sy vader se voorname en sy moeder se van.[2]

PublikasiesWysig

Die dao van Daan van der Walt (2018)

ToekenningsWysig

Eksterne SkakelsWysig

VerwysingsWysig

  1. https://www.litnet.co.za/uj-pryse-2019-repliek-deur-andries-buys/ Besoek en opgespoor op 10/10/19
  2. https://www.litnet.co.za/uj-pryse-2019-repliek-deur-andries-buys/ Besoek en opgespoor op 10/10/19
  3. "Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse". Litnet. 10 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 22 September 2019.
  4. "Mediaverklaring" (pdf). akademie.co.za. 2019-04-12. Besoek op 2019-09-22.
  5. Pople, Laetitia (13 Junie 2019). "Buys ontvang die WA Hofmeyr-prys". Beeld. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 22 September 2019.
  6. "Hulle wen ATKV-Woordveertjies". Die Burger. 2019-09-07. Besoek op 2019-09-21.
  7. Human, Thys (14 September 2019). "kykNET-Rapport-prys vir fiksie 2019". Litnet. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 22 September 2019.