Anele Ngcongca
Suid-Afrikaanse sokkerspeler
Calvin Anele Ngcongca (21 Oktober 1987 – 23 November 2020) was 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler. Hy het vir AmaZulu gespeel.[1][2]
Op 29 Augustus 2015, sluit hy aan by Troyes AC vir 'n seisoen lang lening van Racing Genk nadat hy deur sy hoofafrigter na die bank gerelegeer is.[3]
Op 23 November 2020, sterf Anele Ngcongca in a motorongeluk op die N2 snelweg in KwaZulu-Natal.[4]
Verwysings
wysig- ↑ "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2016. Besoek op 13 Maart 2012.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ "Ngcongca urges other South Africans to play abroad". BBC Sport (in Engels (VK)). 6 Desember 2015. Besoek op 28 Maart 2018.
- ↑ "Anele NGCONGCA - Football : la fiche de Anele NGCONGCA (Mamelodi Sundowns)". L'Equipe.fr (in Frans). Besoek op 28 Maart 2018.
- ↑ "Anele Ngcongca dies – Enca". Enca (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2020. Besoek op 23 November 2020.