Anitsjkof-paleis
Die Anitsjkof-paleis (Russies: Аничков дворец) is ’n voormalige keiserlike paleis op die kruising van Nefski-prospekt en die Fontanka-rivier in Sint Petersburg. Die naam van die paleis kom van die nabygeleë brug oor die Fontanka. Dit is vir keiserin Elisabeth van Rusland ontwerp in ’n uitspattige Barok-styl.
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Anichkov Palace
- Axelrod V.I., Bulankova L.P. Anitsjkof dworets – legendi i bili. Sint Petersburg, 1996.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anitsjkof-paleis.
- Amptelike webtuiste
- In Ensiklopedie van Sint Petersburg