Anjanette Comer
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anjanette Comer (gebore 7 Augustus 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Loved One (1965), The Appaloosa (1966), Guns for San Sebastian (1968), en The Baby (1973).
Anjanette Comer | |
Geboorte | 7 Augustus 1939 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1964: Quick Before It Melts
- 1965: The Loved One
- 1966: The Appaloosa
- 1967: Banning
- 1968: Guns for San Sebastian
- 1968: In Enemy Country
- 1970: Rabbit, Run
- 1971: The Firechasers
- 1972: The Night of a Thousand Cats
- 1973: The Baby
- 1975: The Manchu Eagle Murder Caper Mystery
- 1975: Lepke
- 1977: Fire Sale
- 1992: Netherworld
- 2011: A Bird of the Air
Televisierolprente
wysig- 1971: Five Desperate Women
- 1974: Terror on the 40th Floor
- 1975: Death Stalk
Video's
wysig- 2006: Trying to Offend Everyone