Anne Jackson
Amerikaanse aktrise
Anne Jackson (3 September 1925 – 12 April 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Save a Marriage and Ruin Your Life (1968), Zig Zag (1970), en The Shining (1980), en in die televisiereeks CBS Playhouse (1967).
Anne Jackson | |
Geboortenaam | Anna Jane Jackson |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1945–2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1967: The Tiger Makes Out
- 1968: How to Save a Marriage and Ruin Your Life
- 1968: The Secret Life of an American Wife
- 1970: Zig Zag
- 1970: Dirty Dingus Magee
- 1979: The Bell Jar
- 1980: The Shining
- 1984: Sam's Son
- 1992: Folks!
- 2000: Something Sweet
Televisiereekse
wysig- 1949: Academy Theatre
- 1952: The Doctor
- 1960: Actor's Choice
- 1967: CBS Playhouse
- 1987: Everything's Relative
Televisierolprente
wysig- 1960: Lullaby
- 1971: The Typists
- 1976: 20 Shades of Pink
- 1981: Leave 'em Laughing
- 1997: Rescuers: Stories of Courage: Two Women