Anne Phelan

Anne Phelan (2 Augustus 1948 – 27 Oktober 2019) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Prisoner (1979), Something in the Air (2000), Welcher & Welcher (2003), en Winners & Losers (2011).

Anne Phelan
Geboortenaam Anne Mary Phelan
Geboorte (1948-08-02)2 Augustus 1948
Sterfte 27 Oktober 2019 (op 71)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1968–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 1975: The Rise and Fall of Wellington Boots
  • 1979: Prisoner
  • 1983: Starting Out
  • 1989: Dearest Enemy
  • 1992: Late for School
  • 1993: Law of the Land
  • 2000: Something in the Air
  • 2002: Marshall Law
  • 2003: Welcher & Welcher
  • 2011: Winners & Losers

Eksterne skakelsWysig