Annelisa Weiland
Suid-Afrikaanse aktrise
Annelisa Dora Deborah Weiland[1] is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as Hilda van Zyl in die Afrikaanse sepie 7de Laan.[2]
Annelisa Weiland | |
Geboortenaam | Annelisa Dora Deborah Weiland |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1973: Die Sonvreter
- 1974: Babbelkous
- 1976: Daar Kom Tant Alie
- 1979: 'n Plekkie in die son
- 1979: 40 Days
- 1980: Skelms
- 1983: Funny People II
- 1985: Boetie op Manoeuvres
- 2017: Meerkat Maantuig
- 2018: Susters
Televisierolprente
wysig- 1976: Liesbeth Slaap Uit
- 1978: Die Koster
- 1982: Die dame met die kamelias
- 1982: Sterretjie
- 1983: Die kersietuin
- 1983: Hamlet: Prince of Denmark
- 1984: Juffrou Julia
- 1984: Drie Susters
- 1998: Die Vierde Kabinet
Televisiereekse
wysig- 1976: Dokter, Dokter
- 1978: Drama Drama
- 1980: Meulenhof se mense
- 1981: Ntunzini-Spa
- 1981: Die Avonture van Joachim Verwey
- 1986: Señor Smith
- 1988: Huisjakker
- 1988: Dot en Kie
- 1989: Saartjie
- 1993: Glaskasteel
- 1994: Torings
- 1997: Triptiek II
- 1999: Iemand om lief te hê
- 2000: 7de Laan[3][2]
- 2019: Lui maar op, Belinda
- 2019: Suidooster
Verwysings
wysig- ↑ De Swart, Christiaan J. (21 Junie 2019). "Annelisa Weiland: 7de Laan' se Hilda vier sewe dekades". Rooi Rose. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 21 Junie 2019.
- ↑ 2,0 2,1 Leonie Bezuidenhout (19 Julie 2019). "Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 19 Julie 2019.
- ↑ Bezuidenhout, Leonie (21 Junie 2019). "Geliefde Hilda verlaat '7de Laan'". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019.