Annette Kellermann

Australiese swemmer, vaudeville-ster, filmaktrise en skrywer (1887–1975)

Annette Kellermann (6 Julie 1886 – 6 November 1975) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Daughter of the Gods (1916), What Women Love (1920), en Venus of the South Seas (1924).

Annette Kellermann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Annette Marie Sarah Kellermann
Geboorte (1886-07-06)6 Julie 1886
Sterfte 6 November 1975 (op 89)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1914: Neptune's Daughter
  • 1916: A Daughter of the Gods
  • 1918: Queen of the Sea
  • 1920: What Women Love
  • 1924: Venus of the South Seas
  • 2002: The Original Mermaid

Eksterne skakels

wysig