Antigeen
'n Antigeen (Grieks: anti= teen + gennan = vorm) is enige ligaamsvreemde stof wat na inokulasie in die liggaam in staat is om aanleiding te gee tot die vorming van antiliggame.[1] Die is 'n stof wat 'n immuunrespons stimuleer. Antigene is gewoonlik proteïene of polisakkariede, maar kan enige tipe molekule wees, insluitend klein molekule (haptene) wat gebind is aan 'n draer-proteïen.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Brink en andere, "Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme"
- ↑ Ontsluit uit en:Antigen