Gluon

(Aangestuur vanaf Antigluon)

Gluone is "boodskapperdeeltjies" wat tussen kwarke reageer en hulle in pare en drie-drie aan mekaar "plak". Sedert die begin van die 20ste eeu het fisici dit reggekry om die vyf materielae soos die skille van 'n ui af te dop. Eers die buitenste molekulêre laag, dan volg die atomiese laag, die kernlaag, die hadronlaag (waarvan nukleone lede is), en die kwarklaag. Elkeen van die "skille" is deur versnellers en ander instrumente blootgelê.

Gluon
Die gluon se plek in die Standaardmodel (onder ykbosone).
Die gluon se plek in die Standaardmodel (onder ykbosone).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Bosonies
Groep Ykboson
Wisselwerking Sterk wisselwerking
Simbool g
Antideeltjie Antigluon
Geteoretiseer Murray Gell-Mann (1962)[1]
Massa 0 (teoretiese waarde)[2]
< 1,3 meV/ (eksperimentele limiet)[3][2]
Elektriese lading e[2]
Kleurlading Oktet (8 lineêr onafhanklike soorte)
Spin 1

Verwysings

wysig
  1. M. Gell-Mann (1962). "Symmetries of Baryons and Mesons". Physical Review. 125 (3): 1067–1084. Bibcode:1962PhRv..125.1067G. doi:10.1103/PhysRev.125.1067.
  2. 2,0 2,1 2,2 W.-M. Yao; et al. (Particle Data Group) (2006). "Review of Particle Physics" (PDF). Journal of Physics G. 33 (1): 1. arXiv:astro-ph/0601168. Bibcode:2006JPhG...33....1Y. doi:10.1088/0954-3899/33/1/001.
  3. F. Yndurain (1995). "Limits on the mass of the gluon". Physics Letters B. 345 (4): 524. Bibcode:1995PhLB..345..524Y. doi:10.1016/0370-2693(94)01677-5.

Eksterne skakels

wysig