Antoine-vergelyking
(Aangestuur vanaf Antoinevergelyking)
Die Antoine-vergelyking is 'n dampdruk-vergelyking en beskryf die verwantskap tussen dampdruk en temperatuur van suiwer komponente.
Die vergelyking
wysigof
Waar:
- = Dampdruk in absolute druk
- = Temperatuur
- , en is komponentspesifieke konstantes.
Voorbeelde
wysig1 atm = 101.325 kPa = 760 mm Hg = 1.01325 bar
1 bar = 100 kPa
Water
wysigDie volgende tabel gee die konstantes vir water:
A | B | C | T min. °C |
T maks °C |
Vergelyking | |
---|---|---|---|---|---|---|
Water | 8.07131 | 1730.63 | 233.426 | 1 | 100 | , p in mm Hg en T in °C |
Water | 8.14019 | 1810.94 | 244.485 | 99 | 374 | , p in mm Hg en T in °C |
Water | 11.449 | 3631.1 | 217.09 | 1 | 150(?) | , p in bar en T in °C |
Hierdie moet dus ooreenstem met stoomtabelle.
Etanol
wysigDie konstantes vir etanol:
A | B | C | T min.
°C |
T max
°C |
Vergelyking | |
---|---|---|---|---|---|---|
Ethanol | 8.20417 | 1642.89 | 230.300 | -57 | 80 | , p in mm Hg en T in °C |
Ethanol | 7.68117 | 1332.04 | 199.200 | 77 | 243 | , p in mm Hg en T in °C |
Omskakeling van Antoinevergelyking
wysigDie Antoinevergelyking kan ook soos volg omgeskakel wordː