Anton Zilzer
Hongaarse skilder
Anton Zilzer
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Kingdom of Hungary |
Gegewe naam | Anton, Antal |
Geboortedatum | 20 September 1860 |
Geboorteplek | Pest |
Sterfdatum | 14 November 1921 |
Sterfplek | Boedapest |
Plek begrawe | Kozma Street Jewish Cemetery |
Kind | Ibolyka Zilzer, Hajnalka Zilzer, Piroska Zilzer |
Beroep | skilder |
Alma mater | Academy of Fine Arts, Munich |
Werk plek | Boedapest, München |
Werksperiode (begin) | 1880 |
Werksperiode (einde) | 1921 |
Kopieregstatus | kopiereg het verval |
Anton (Antal) Zilzer (1860 in Boedapest - 16 November 1921)[1][2] was 'n Hongaarse skilder van Joodse afkoms.
Hy was 'n leerling van Rauscher, Gregusz, en Szekely by die nasionale model skool van ontwerp, en het later studeer by die Munich Akademie onder Raupp, Hackl, Seitz, en Herterich, en voltooi toe sy opleiding in Berlyn, Parys en Londen.
Hy gewy homself veral aan portrette, en ontvang die Munich goue medalje in 1887.
Sy skilderye sluit in:
- Alone in the Woods
- Ludwig II on His Funeral Bier
- Forest Idyls
- Sunset on the Lake of Constance
Verwysings
wysig- ↑ Zilzer Antal (Pest, 1860 - Budapest, 1921). URL besoek op 2006-06-04.[dooie skakel]
- ↑ "Zilzer Antal" (in Hongaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2007. Besoek op 4 Junie 2006.
Hierdie artikel sluit teks uit 'n publikasie wat nou in die publieke domein is in: "[1]". Jewish Encyclopedia. (1901–1906). New York: Funk & Wagnalls Company.