Antonina Georgievna Borissova
Antonina Georgievna Borissova
Geslag | vroulik |
---|---|
Land van burgerskap | Sowjetunie |
Gegewe naam | Антонина |
Familie naam | Борисова |
Geboortedatum | 1903 |
Sterfdatum | 1970 |
Sterfplek | Sint Petersburg |
Plek begrawe | Seraphimovskoe begraafplaas |
Taalbeheersing | Russies |
Beroep | botanis, Universiteit onderwyser |
Werkveld | plantkunde, desert plant |
Werkgewer | Komarov Botanical Institute |
Professorship | Professor |
Werk plek | Sowjetunie |
Antonina Georgievna Borissova (1903–1970) was 'n Russiese plantkundige wat gespesialiseer het in die flora van die woestyne en halfwoestyn in Sentraal-Asië.
Die standaard outeursafkorting Boriss. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Plante
wysigVan die plante wat sy geïdentifiseer het sluit die volgende in:
- Rhodiola arctica Boriss.= sin. de Rhodiola rosea (L.) (planta de la estepa rusa, que potencia el organismo, y en particular la actividad reproductiva). (Crassulaceae)
- Rhodiola rosea L. subsp. arctica (Boriss.) Á.Löve & D.Löve
- Rhodiola coccinea (Royle) Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola heterodonta (Hook.f. & Thomson) Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola iremelica Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola komarovii Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola linearifolia Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola pamiroalaica Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola pinnatifida Boriss. (Crassulaceae)
- Rhodiola recticaulis Boriss. (Crassulaceae)
- Hyssopus cuspidatus Boriss. (Lamiaceae).
- Hyssopus tianschanicus Boriss. (Lamiaceae)
- Astragalus inopinatus Boriss. (Fabaceae)
Die volgende spesies vetplante is na haar vernoem:
- Sedum borissovae Balk.
- Sempervivum borissovae Wale 1946