Appel (sanger)
Suid-Afrikaanse sanger
Appel (gebore Christoph Kotzé) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes.
Appel | |
---|---|
Geboortenaam | Christoph Kotzé |
Oorsprong | Brits, Noordwes, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer |
Etikette | Inhoud Huis Musiek |
Hy is werksaam as liedjieskrywer by die musiekproduksiemaatskappy Appel musiek.
Sy treffer "Boer loop deur my are" is in 2018 op die Maroela Media-Top-20 vrygestel.
Appel se vyfde vollengte-ateljeealbum, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.
Diskografie
wysigAs Christoph Kotzé
wysig- 2009: Sprokie Suid-Afrika
- 2010: 17
As Appel
wysig- 2017: Lei my na die water
- 2018: Boer loop deur my are
- 2019: Patriot
- 2021: Hardwerkende Man
- 2023: Wille Ding
Bronne
wysig- Afrikaanse sanger draai by dood om. Sarie (31 Augustus 2017). URL besoek op 10 November 2018.
- Karlien van Jaarsveld klim die Maroela Media Top-20. Maroela Media (23 Oktober 2018). URL besoek op 10 November 2018.
- Refentse kraai weer koning op Top-20. Maroela Media (30 Oktober 2018). URL besoek op 10 November 2018.
- Dewald Wasserfall onttroon Refentse op die Top-20. Maroela Media (6 November 2018). URL besoek op 10 November 2018.
- Appel se lied ‘ʼn ode aan die boere’. Maroela Media (19 Maart 2018). URL besoek op 10 November 2018.