Appingedam
Appingedam is 'n voormalige munisipaliteit en 'n stad in die noordooste van Nederland.
Appingedam Daam | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Appingedam in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°19′06″N 6°52′00″O / 53.31833°N 6.86667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteite | Eemsdelta |
Oppervlak | |
• Totaal | 83,69 km2 (32,31 vk. myl) |
• Land | 78,06 km2 (30,14 vk. myl) |
• Water | 5,63 km2 (2,17 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 049 |
• Digtheid | 507/km2 (1 310/vk. myl) |
Poskode | 9900-9903 |
Skakelkodes | 0596 |
Op 1 Januarie 2021 is Appingedam opgegaan in die nuwe munisipaliteit Eemsdelta.