Apple TV+
Apple TV+ is 'n Amerikaanse subskripsie video-op-aanvraag-stromingdiens wat deur Apple Inc. besit en bedryf word en op 1 November 2019 bekendgestel is. Dit bied 'n verskeidenheid oorspronklike produksiefilms en televisiereekse genaamd "Apple Originals".[1] Die diens is tydens die "Apple Special Event" van Maart 2019 aangekondig,[2][3] waar vermaakelaars van Apple TV+-projekte op die verhoog verskyn het, insluitend Jennifer Aniston, Oprah Winfrey, en Steven Spielberg.[4][5]
Die diens kan verkry word deur Apple se webwerf en deur die Apple TV-toepassing, wat geleidelik beskikbaar geword het op baie Apple-toestelle en sommige groot mededingende digitale mediaspelers,[6] insluitend sommige slim TV-modelle en videospeletjiekonsoles.
Verwysings
wysig- ↑ Kirkland, Justin; Westenfeld, Adrienne; Miller, Matt (1 November 2019). "Every Debut Apple TV+ Show Ranked From Worst to Best". Esquire. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2020. Besoek op 1 November 2019.
- ↑ Welch, Chris (25 Maart 2019). "Apple announces Apple TV Plus video subscription service". The Verge. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2019. Besoek op 25 Maart 2019.
- ↑ Wakabayashi, Daisuke; Koblin, John (25 Maart 2019). "Apple Unveils Video Service With Celebrity Parade but Few Details". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2019. Besoek op 26 Maart 2019.
- ↑ Desantis, Rachel; Young, Susan (25 Maart 2019). "Apple Reveals Apple TV+, with Shows from Oprah Winfrey, Jennifer Aniston & Reese Witherspoon". People. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2019. Besoek op 26 Maart 2019.
- ↑ Holloway, Daniel (25 Maart 2019). "Apple Reveals New TV Streaming Service". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2019. Besoek op 26 Maart 2019.
- ↑
- Hall, Stephen (4 November 2019). "How to watch Apple TV+ on Chromecast and Android TV". 9to5Google. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2020. Besoek op 4 November 2019.
- Callaham, John (1 November 2019). "Apple TV Plus: Everything you need to know". Android Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 1 November 2019.
- Parker, Max (1 November 2019). "Can you watch Apple TV Plus on Android phones and tablets?". Trusted Reviews. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2019. Besoek op 4 November 2019.
- Butler, Sydney (18 November 2019). "How to watch Apple TV+ on your Android phone". 9to5Google. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 18 November 2019.
Eksterne skakels
wysig- Apple TV+ – Amptlike webwerf