Maak hoofkeuseskerm oop
Arabiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ar.svg
Arabic Wikipedia 06082008.jpg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Arabies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 9 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL ar.wikipedia.org

Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer 1 018 200 artikels, en is die 15de grootste Wikipedia.

StatistiekWysig

Die Wikipedia het tans 6 051 988 bladsye, waarvan 1 018 234 artikels is. Dit het 1 760 993 geregistreerde gebruikers, waarvan 5 452 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 40 630 459 wysigings aangebring en 33 542 lêers opgelaai.

VoorbeeldWysig

Eksterne skakelsWysig