Arena das Dunas
Arena das Dunas is 'n sokkerstadion in Natal, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 31 375.
Arena das Dunas | ||
Ligging | Centro Administrativo Rio Grande do Norte, Natal, Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 5°49′38″S 35°12′45″W / 5.82722°S 35.21250°W | |
Eienaar | Openbare-private vennootskap | |
Kapasiteit | 31 375[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2011–2014 | |
Geopen | 26 Januarie 2014[2] | |
Boukoste | R$ 400 miljoen € 110,1 miljoen | |
Argitek | Populous[3] | |
Huurders | ||
Fotogalery
wysig-
Lugbeeld van die Arena das Dunas
-
Binneruimte van die Arena das Dunas
Wedstryde
wysigFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
wysig- Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
13 Junie 2014 | 13:00 | Meksiko | 1–0 | Kameroen | Groep A | 39 216 |
16 Junie 2014 | 19:00 | Ghana | 1–2 | Verenigde State | Groep G | 39 760 |
19 Junie 2014 | 19:00 | Japan | 0–0 | Griekeland | Groep C | 39 485 |
24 Junie 2014 | 13:00 | Italië | 0–1 | Uruguay | Groep D | 39 706 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Arena das Dunas" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 6 Junie 2016.
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-das-dunas/
- ↑ (en) "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2013. Besoek op 25 September 2013.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arena das Dunas.
- (pt) Amptelike webwerf
- (en) FIFA.com - Inligting oor die stadion Geargiveer 19 Junie 2014 op Wayback Machine