Aretha Franklin
Aretha Franklin (25 Maart 1942 – 16 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer en pianis.
Aretha Franklin | |
---|---|
Aretha Franklin tydens Barack Obama se inhuldiging op 20 Januarie 2009 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Aretha Louise Franklin |
Gebore | Memphis, Tennessee | 25 Maart 1942
Oorsprong | Verenigde State |
Sterf | 16 Augustus 2018 (op 76) Detroit, Michigan |
Genres | Soul, R&B, Pop, Gospel, Jazz |
Beroep(e) | Sangeres, liedjieskrywer, pianis |
Instrumente | Stem, klavier |
Jare aktief | 1956–2017 |
Etikette | J.V.B, Columbia, Atlantic, Arista, RCA |
Webwerf | arethafranklin.net |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aretha Franklin.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Aretha Franklin in die Internet-rolprentdatabasis