Arezzo
munisipaliteit in die Italiaanse
Arezzo is 'n stad in Italië (Toskane). Arezzo vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op regionale vlak.
Arezzo | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 43°28′24″N 11°52′12″O / 43.47333°N 11.87000°O | |
Land | Italië |
Streek | Toskane |
Provinsie | Arezzo |
Regering | |
• Burgemeester | Giuseppe Fanfani |
Oppervlak | |
• Totaal | 386,25 km2 (149,13 vk. myl) |
Hoogte | 296 m (971 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 100 447 |
• Digtheid | 303,11/km2 (785,1/vk. myl) |
Poskode | 52100 |
Skakelkodes | 0575 |
Webwerf | comune.arezzo.it |
Geskiedenis en besienswaardighede
wysigDie stad is gestig deur die Etruskers. Arezzo het 'n gewilde toeristebestemming geword.
- Basilica di San Francesco, basiliek met 'n belangrike frescosiklus van Piero della Francesca.
- Piazza Grande hoofplein van die stad.
- Katedraal van Sint Donatius (die "Duomo) uit die 13e-16e eeu
- San Domenico, Gotiese kerk met 'n kruisbeeld van Cimabue
- Santa Maria della Pieve, Romaanse kerk uit die 12e eeu
Geboortes
wysig- Guido van Arezzo (991-1033), komponis
- Francesco Petrarca (1304-1374), digter en skrywer
- Michelangelo Buonarroti (1475-1564), skilder, beeldhouer, argitek en digter wat tydens die Renaissance werksaam was
- Pietro Aretino (1492-1556), skrywer
- Giorgio Vasari (1511-1574), skilder, argitekt
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Arezzo.