Arlington, Vrystaat
Arlington is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat naby Lindley geleë is. Dié dorpie is eers Lindleyweg genoem en is hoofsaaklik 'n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.
Arlington | |
---|---|
Koördinate: 28°2′0″S 27°51′0″O / 28.03333°S 27.85000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Thabo Mofutsanyana |
Plaaslike Munisipaliteit | Nketoana |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,51 km2 (2,13 vk. myl) |
Bevolking (Sluit die nabygeleë Leratswana uit) | |
• Totaal | 222 |
• Digtheid | 40/km2 (100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sien ook
wysig- Leratswana, grensend aan Arlington
- Lys van dorpe in Suid-Afrika