Arlington County, Virginië
Arlington County is 'n distrik in die Statebond van Virginië,[1] dikwels na bloot verwys as Arlington of Arlington, Virginië. In 2016 is die bevolking op 230 050 geskat, wat dit die sesde grootste woongebied in Virginië, of die vierde grootste stad as sodanig maak. Dit is die 5de hoogste inkomste distrik in die VSA volgens die gemiddelde gesinsinkomste,[2] en het die hoogste konsentrasie van enkellopendes in die streek.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Texas |
Koördinate | 32°42′N 97°07′W / 32.700°N 97.117°W |
Gestig op | 27 Februarie 1801 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 67 vk km |
Hoogte bo seevlak | 184 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2017) | 234 965 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 489/vk km |
Tydsone | SST (UTC -6) |
Somertyd | SDT (UTC -5) |
Amptelike Webwerf | arlingtonva.us |
Verwysings
wysig- ↑ OMB BULLETIN NO. 13-01.
- ↑ "Washington region boasts four richest counties in U.S." (in Japannees). American City Business Journals. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2017.