Arsakes II van Partië
Arsakes II (van die Griekse Ἀρσάκης; Parties: 𐭀𐭓𐭔𐭊, Aršak; Persies: اشک, Ašk) was van 217 tot 191 v.C. die tweede koning van die Partiese Ryk.
Arsakes II 𐭀𐭓𐭔𐭊 | |
---|---|
'n Muntstuk van Arsakes II. | |
Koning van die Arsakidiese dinastie | |
Heerskappy | 217-191 v.C. |
Voorganger | Arsakes I |
Opvolger | Priapatius |
Oorlede | 191 v.C. |
Vader | Arsakes I |
Religie | Zoroastrisme |
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.