Artur Axmann
Duitse politikus
Artur Axmann (18 Februarie 1913 - 24 Oktober 1996) was die Duitse Nazi-nasionale leier (Reichsjugendführer) van die Hitler-jeug (Hitlerjugend) van 1940 tot die einde van die Tweede Wêreldoorlog in 1945. Hy was die laaste lewende Nazi met 'n rang gelykstaande aan Reichsführer.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Artur Axmann.