Ashtray Electric
Suid-Afrikaanse musiekgroep
Ashtray Electric is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep van Bellville, Wes-Kaap. Die groep bestaan uit André Pienaar, Regardt Nel, Rudi Cronjé en Rupert Nel. Hulle debuutalbum, Bonjour, is in 2009 vrygestel. Die groep is ook in 2009 aangewys as die beste nuweling tydens die jaarlikse MK-toekennings.[1]
Ashtray Electric | |
---|---|
Oorsprong | Bellville, Suid-Afrika |
Genres | Indie-rock |
Jare aktief | 2007 — hede |
Webwerf | ashtrayelectric.co.za |
Lede | André Pienaar Regardt Nel Rudi Cronjé Rupert Nel |
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Bonjour, 2009
- Measured in Falls, 2011
EP
wysig- The Dave Sessions, 2007
Enkelspelers
wysig- The Swing, 2007
- Quite Overstared, 2008
- Seasons, 2009
- When Sex Becomes a Sport, 2010
Verwysings
wysig- ↑ MK Awards - ál die wenners, Rapport, 12 Maart 2009.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Ashtray Electric se amptelike webtuiste Geargiveer 4 September 2009 op Wayback Machine