Aske Bentzon
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aske Bentzon (gebore 1955) is 'n Deense akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mor, jeg har patienter (1972) en in die televisiereekse Bamses billedbog (1983), Alletiders nisse (1995), en Bamses julerejse (1996).
Aske Bentzon | |
Geboorte | 1955 (68–69 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1972: Mor, jeg har patienter
- 1976: The Gangster's Apprentice
Televisiereekse
wysig- 1981: Goda' goda'
- 1982: Døren går op
- 1983: Bamses billedbog
- 1995: Alletiders nisse
- 1996: Bamses julerejse
- 2020: House Sitting
Televisierolprente
wysig- 2017: Bamse møder den store verden