Asta Nielsen
Deense aktrise (1881-1972)
Asta Sofie Amalie Nielsen (11 September 1881 – 24 Mei 1972) was 'n Deense aktrise. Sy was en een van die eerste internasionale filmsterre. Sewentig van Nielsen se 74 films is in Duitsland gemaak, waar sy bloot as Die Asta bekend gestaan het. Nielsen stig haar eie filmstudio in Berlyn gedurende die 1920's, maar het in 1937 na Denemarke teruggekeer na die opkoms van Nazisme in Duitsland.
Asta Nielsen | |
Geboortenaam | Asta Sofie Amalie Nielsen |
---|---|
Geboorte | Kopenhagen | 11 September 1881
Sterfte | 24 Mei 1972 (op 90) |
Nasionaliteit | Deens |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | aktrise |
Aktiewe jare | 1902 – 1936 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Op 25 Mei 1972 sterf Nielsen in die Frederiksberg-hospitaal.
Bronne
wysig- Morris, Gary (April 1996). "Asta Nielsen". Bright Lights Film Journal (16). Besoek op 4 November 2011.
{{cite journal}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - DFI. "Asta Nielsen". Det Danske Filminstitut. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 January 2009. Besoek op 2008-10-10.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Klemperer, Victor (2001). "Die Tagebücher 1933–1945". I Will Bear Witness 1942–1945: A Diary of the Nazi Years. Modern Library. ISBN 978-3-89853-550-2.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Malmkjær, Poul (2000). Asta: Mennesket, Myten, og Filmstjernen. P Haase & Sons. p. 343.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Neiiendam, Robert (1939). "Asta Nielsen". Dansk Biografisk Leksikon.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Fonseca, M. S. (1988). "Asta Nielsen". In Vinson, James (red.). The International Dictionary of Films And Filmmakers: Actors and Actresses. London: Papermac.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Asta Nielsen. |