Astrid Holm (aktrise)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Astrid Holm (9 Maart 1893 – 29 Oktober 1961) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Søstrene Morelli (1917), The Phantom Carriage (1921), Häxan (1922), en Master of the House (1925).
Astrid Holm | |
Geboorte | 9 Maart 1893 |
---|---|
Sterfte | 29 Oktober 1961 (op 68) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1917: Søstrene Morelli
- 1917: Det store Mørke
- 1918: Folkets ven
- 1920: Lavinen
- 1921: The Phantom Carriage
- 1922: Häxan
- 1922: Den sidste af slægten
- 1925: Master of the House
- 1947: Mani