Astrometrie is 'n tak van astronomie wat presiese metings van die posisies en bewegings van sterre en ander hemelliggame behels. Dit verskaf die kinematika en fisiese oorsprong van die Sonnestelsel en hierdie sterrestelsel, die Melkweg.

Illustrasie van die gebruik van interferometrie in die optiese golflengtereeks om presiese posisies van sterre te bepaal. Bron: NASA/JPL-Caltech

Bronnelys

wysig
  • Kovalevsky, Jean; Seidelman, P. Kenneth (2004). Fundamentals of Astrometry. Cambridge University Press. ISBN 0-521-64216-7.

Eksterne skakels

wysig