Asuur (kleur)
#007FFF |
Asuur is 'n helderblou kleur wat die kleur van suiwer hemellug of skoon seewater verteenwoordig. Dit is 'n suiwer chroma op die RGB-kleurwiel, halfpad tussen blou en siaan. Die komplementêre kleur van asuur is oranje.
Dit is ook die hoofkleur van die Suid-Afrikaanse luukse Bloutrein.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word asuur soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #007FFF |
RGB-kleurmodel | (0, 127, 255) |
CMYK | (100, 50, 0, 0) |
HSV | (210°, 100%, 100%) |
Sien ook
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |