Athlone-stadion
Die Athlone-stadion is 'n sportstadion in Athlone, op die Kaapse Vlakte in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit word oorwegend vir sokkerwedstryde gebruik en is die tuisveld van Santos Kaapstad. Die stadion is in 1972 gebou en kan 34 000 toeskouers huisves.
Athlone-stadion | ||
Ligging | Cross Boulevard, Athlone, Kaapstad | |
---|---|---|
Koördinate | 33°57′43.14″S 18°31′2.33″O / 33.9619833°S 18.5173139°O | |
Eienaar | Stad Kaapstad | |
Kapasiteit | 34 000[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Santos Kaapstad Chippa United |
Die stadion is in die aanloop tot die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 opgegradeer om as 'n oefenveld te dien. Na beraming het die opgradering R297 miljoen gekos.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ http://nl.soccerway.com/teams/south-africa/santos-cape-town/3532/venue/
- ↑ Pollack, Martin (2 Maart 2009). "Athlone Stadium closed for pitch renovation" (in Engels). City of Cape Town. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
Eksterne skakels
wysig- Foto van die stadion Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine