Maak hoofkeuseskerm oop

Audrey Hepburn (4 Mei 192920 Januarie 1993) was 'n Brits-Nederlandse aktrise.

Audrey Hepburn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Audrey Hepburn in 1956

Geboortenaam Audrey Kathleen Ruston
Geboorte 4 Mei 1929
Elsene, België
Nasionaliteit Brits, Nederlands
Sterfte 20 Januarie 1993 (op 63)
Tolochenaz, Waadt, Switserland
Beroep(e) Akteur
Rolprente Roman Holiday (1953)
Sabrina (1954)
Love in the Afternoon (1957)
Breakfast at Tiffany's, Holly Golightly (1961)
Webwerf audreyhepburn.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

Sy het in die volgende rolprente gespeel:

  • 1953: Roman Holiday as Ann (Oscar)
  • 1954: Sabrina as Sabrina
  • 1957: Love in the Afternoon as Ariane
  • 1961: Breakfast at Tiffany's as Holly Golightly
 
Audrey Hepburn in Breakfast at Tiffany's