Aurora Mardiganian

Aurora Mardiganian (12 Januarie 1901 – 6 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Auction of Souls (1919).

Aurora Mardiganian
Geboorte (1901-01-12)12 Januarie 1901
Sterfte 6 Februarie 1994 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1919: Auction of Souls

Eksterne skakelsWysig