Avro 504
Britse dubbeldekker vliegtuig
Die Avro 504 was 'n Britse dubbeldekker, tweesitplek vliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die ontwerper van die vliegtuig, Sir Alliot Verdon-Roe, het aanvanklik in 1913 gedink dat hy net 'n bestelling vir ses vliegtuie gaan kry. Die vliegtuig was vir meer as 'n dekade geproduseer en meer as 10,000 eenhede was gebou. Sommige was nog in diens toe die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het.
Avro 504 | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig, opleiding & bomwerper |
Vervaardiger | Avro |
Ontwerp deur | Sir Alliot Verdon-Roe |
Nooiensvlug | 1913 |
Onttrek | 1934 |
Status | Onttrek |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Vervaardig | 1913-1932 |
Aantal gebou | 8970 tydens die oorlog |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Gnome Monosoupape |
Kraglewering per motor | 100 perdekrag |
Vlerkspan | 10,97 m |
Lengte | 8,97 m |
Hoogte | 3,18 m |
Vlerkoppervlakte | 30,66 m2 |
Maksimum opstygmassa | 816 kg |
Maksimum snelheid | 131.9 km/h op 1,981 m |
Operasionele hoogte | 3 962 m |
Uithouvermoë | 3 ure |
Klimvermoë | |
Bewapening |
Sien ook
wysigBron
wysig- Fighters 1914-1919: Attack and Training Aircraft, Kenneth Munson, 2004, ISBN 978-0-753721-73-5