Ben-G is 'n Suid-Afrikaanse Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Sy debuutalbum, Song vir jou, is in 2005 deur Kraaipromosies vrygestel. Van sy treffers sluit in O-AH Bokka en Song vir jou.[1]

Ben-G
Gebore14 Junie
Vryburg, Suid-Afrika
GenresTechno rock
EtiketteKraaipromosies

DiskografieWysig

  • In konsert DVD, 2005
  • Song vir jou, 2005 KRAAIPROMOSIES

VerwysingsWysig

  1. Musiek.co.za, besoek op 23 Maart 2010.

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig