BMW M44
Die BMW M44 is 'n DBNA-viersilinder-petrolenjin wat die BMW M42 vervang het en is vanaf 1996-2000 in die Steyr-aanleg vervaardig. [1] Dit is saam met die BMW M43 EBNA-viersilinderenjin vervaardig, met die M44 die enjin met 'n hoër werkverrigting. In 2000 is die M44 deur die BMW N42-enjin vervang.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 1996–2000 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1,9 L (116 cu in) |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA |
Brandstoftipe | Petrol |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW M42 |
Opvolger | BMW N42 |
Die M44 het soos sy voorganger 'n gietysterblok en aluminium silinderkop. [2]
Weergawes
wysigWeergawe | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jare |
---|---|---|---|---|
M44B19 | 1895 cc | 103 kW teen 6000 rpm |
180 Nm teen 4 300 rpm | 1996-2000 |
Verwysings
wysig- ↑ "BMW M44B19 automotive engine". bmw-grouparchiv.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2018. Besoek op 14 Augustus 2019.
- ↑ "BMW M44 engine". www.australiancar.reviews. Besoek op 3 Maart 2019.