BMW R1150GS
Die BMW R1150GS en R1150GS Adventure is motorfietse wat vervaardig is deur BMW Motorrad van 1999 tot 2004. Daar was egter ook 'n beperkte lopie van 2006-modeljaar R1150GSA modelle. Die R1150GS modelle is deel van die BMW GS familie van dubbelsport of avontuurmotorfietse sedert 1981. Die fietse het 'n 1130 cc horisontaal-oorstaande plattweesilinderenjin en asaandrywing.
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Vervaardiger | BMW Motorrad |
Produksie | 1999–2004 & 2006 |
Voorganger | R1100GS |
Opvolger | R1200GS |
Klas | Dubbeldoel-sport |
Enjin | 1130 cc plattweesilinder, lug/olie verkoel |
Boor / Slag | 101 × 70.5 mm |
Drukverhouding | 10.3:1 |
Kraglewering | 63 kW (85 pk) @ 6,750 opm[1] |
Wringkrag | 102 Nm (75 lb·vt) @ 5,250 opm |
Transmissie | 6-gang, asdryf |
Vering | Voor: BMW Telelever Agter: BMW Paralever |
Remme | Voor: 4-suierknypers 305 mm skywe Agter: 2-suier knyper 276 mm skyf Opsioneel ABS |
Bande | Voor: 110/80HR19 Agter: 150/70HR17 |
Sitplekhoogte | 840 mm |
Massa | 229 kg (droog) |
Verwysings
wysig- ↑ "BMW R1150GS (1999–2005) Review" (in Engels). Motorcycle News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2014. Besoek op 5 Januarie 2008.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |