B (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
- Die letter, B - b, is die tweede letter van die Latynse alfabet en kan na een van die volgende onderwerpe verwys:
- b, is in die SI stelsel die simbool voor die breedte (sien meetkunde).
- B, die chemiese element: borium.