Baby Reindeer

2024 Britse drama-televisiereeks

Baby Reindeer is 'n Britse donker komedie,[1][2] sielkundige drama-riller-minireeks geskep deur en met Richard Gadd in die hoofrol. 'n Verwerking van Gadd se outobiografiese eenmanvertoning met dieselfde naam, is die reeks is gebaseer op Gadd se werklike ervaring van agtervolging en seksueel aanranding in sy 20's. Die reeks bestaan uit sewe episodes, wat almal gelyktydig op Netflix vanaf 11 April 2024 beskikbaar is.[3]

Rolverdeling en karakters

wysig
  • Jessica Gunning as Martha Scott
  • Nava Mau as Teri, 'n terapeut Donny ontmoet op 'n trans-afspraakwebwerf
  • Amanda Root as Elle, Donny se ma
  • Mark Lewis Jones as Gerry, Donny se pa
  • Hugh Coles as Francis, Donny se vriend van dramaskool
  • Danny Kirrane as Gino, Donnyse medewerker
  • Shalom Brune-Franklin as Keeley, Donny se vorige meisie
  • Alexandria Riley as speurder Culver
  • Thomas Coombes as offisier Daniels
  • Tom Durant Pritchard as Jason, koordineerder van die komedie kompetisie
  • Laura Smyth as Glenda, serimoniemeester by die komedie kompetisie

Verwysings

wysig
  1. Donaldson, Kayleigh (24 April 2024). "Baby Reindeer: Netflix's True Crime Disease Poisons the Show". TheWrap (in Engels (VSA)). Besoek op 25 April 2024.
  2. "Netflix Trailer for 'Baby Reindeer' Awkward Stalker Dark Comedy Series | FirstShowing.net". www.firstshowing.net (in Engels (VSA)). 22 Maart 2024. Besoek op 25 April 2024.
  3. "What Is Baby Reindeer? The True Story and New Series Explained". Netflix Tudum (in Engels). Besoek op 11 April 2024.