Bagnara di Romagna
munisipaliteit in die Italiaanse
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bagnara di Romagna is 'n klein dorpie in die noorde van Italië, in die provinsie Ravenna. In 2014 tel die bevolking ongeveer 2 423 mense.
Bagnara di Romagna | |
---|---|
Koördinate: 44°23′N 11°50′O / 44.383°N 11.833°O | |
Land | Italië |
Provinsie | Provinsie van Ravenna |
Streek | Emilia-Romagna |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,96 km2 (3,85 vk. myl) |
Hoogte | 22 m (72 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 423 |
Skakelkodes | 0545 |
Webwerf | Bagnara di Romagna |