Mbuji-Mayi
(Aangestuur vanaf Bakwanga)
Mbuji-Mayi (voor 1966 Bakwanga) is die vierde grootste stad van Demokratiese Republiek die Kongo en het 'n bevolking van 1 900 089 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 135,12 km². Die stad was tussen 1960 en 1962 die hoofstad van die omstrede gebied Suid-Kasai.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Oos-Kasai |
Koördinate | 06°08′S 23°35′O / 6.133°S 23.583°O |
Gestig op | 1910 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 135,12 vk km |
Hoogte bo seevlak | 100 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 1 900 089 |
- Bevolkingsdigtheid | 14 062,23/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
Burgemeester | Marcel Kingwa Mwana |