Balkenende IV-kabinet
Die Balkenende IV-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 22 Februarie 2007 tot 10 Oktober 2010, het uit lede van die CDA, die PvdA en die ChristenUnie bestaan.
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Jan Peter Balkenende van die CDA-party gewees.
Die vise-premiers was Wouter Bos (ook minister van Finansies) van die PvdA-party en André Rouvoet (ook minister van Jeug en Gesin) van die ChristenUnie-party gewees.
Sien ook
wysigBronne
wysig- (nl) www.rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Balkenende III-kabinet |
Balkenende IV-kabinet 2007-2010 |
Opgevolg deur Rutte I-kabinet |