Bambino
Die Bambino is ’n katras wat ’n kruising is tussen die sfinkskat en die Munchkin.
Bambino | ||||
Ontstaan | Kruising | |||
Soort lyf | Kort bene | |||
Pels | Haarloos | |||
Wetenskaplike naam | ||||
Felis catus (huiskat) | ||||
|
Die eerste Bambino-werpsel is in 2005 deur The International Cat Association (TICA) geregistreer as ’n eksperimentele ras.[1] Die woord bambino is Italiaans vir kind of baba; die katte het dié naam gekry omdat hulle soos ’n klein katjie lyk.
Die Bambino het die kort bene van ’n Munchkin en groot, regop ore. Dit het nes die sfinkskat nie hare nie en die vel is swart, wit of pienk.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "About the Bambino Cat" (in Engels). Billyhill.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2013. Besoek op 15 September 2011.
Eksterne skakels
wysig- The Cat Breeders Handbook (2nd uitg.). TIBCC Publishing. 2009. p. 37. ISBN 978-0-9792807-2-6.
- "Bambino Cat". thecatclan.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2012. Besoek op 12 Julie 2011.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia