Bandar Lampung
Bandar Lampung (Indonesies vir drywende hawe; vroeër die stad Tanjoeng karang - Teloek betoeng) is 'n stad en lê in die provinsie Lampung op die eiland Sumatra in Indonesië. Bandar Lampung is die provinsiale hoofstad.
Bandar Lampung | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Lampung |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 169 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 812.087 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Edi Sutrisno |
Amptelike webwerf | bandarlampungkota |
Buurte
wysigDie stad het 13 Buurte/administratiewe distrikte (Indonesies: kecamatan):
- Kedaton
- Kemiling
- Panjang
- Rajabasa
- Sukabumi
- Sukarame
- Tanjung Karang Barat
- Tanjung Karang Pusat
- Tanjung Karang Timur
- Tanjung Senang
- Teluk Betung Barat
- Teluk Betung Selatan
- Teluk Betung Utara
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bandar Lampung. |