Bangurivier
Die Bangurivier is 'n regtersytak van die Olifantsrivier in die Mpumalanga-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei op die oosgrens voor dit binne die Krugerwildtuin by die Olifants aansluit.
Bangurivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 162 m |
Koördinate: 23°59′33″S 31°51′46″O / 23.99250°S 31.86278°O |
Oorsprong
wysigMonding
wysigRoete
wysigVloei deur ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Bangu se monding by Geonames.org (cc-by)