Baranofka (Krasnojarski-rajon)
Baranofka (Russies: Барановка) is 'n klein Kasakse dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Baibek Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Baranofka Барановка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°33′29″N 48°20′37″O / 46.55806°N 48.34361°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 41 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416150 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Baranofka 37 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 20 Augustus 2023.